Edward Kieswetter tree aan die einde van April 2026 - ná sewe jaar in die amp as die Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens - uit. Onder sy leierskap, het die Inkomstediens rekord-hoogtes bereik, en in die 2025/26 finansiële jaar - die eerste keer in die geskiedenis van die Inkomstediens - twee-duisend miljard rand in inkomste, ingevorder. Maar, sy nalatenskap strek veel verder as die ommekeer wat hy by dié staatsinstelling bewerkstellig het. In RSG se Naweek Aktueel-profielonderhoud, sê Kieswetter aan Udo Carelse, hy glo 'n mens se persoonlike waardes en vaste beginsels speel 'n kardinale rol in hoe so 'n omdraai-strategie vermag kan word.

Een dood en twee gewond na padwoede aanval in JHB
03:39

Vroue bemagtig ander vroue
09:21

Malaria-sterftes in Gauteng is ‘n bron van kommer
07:08