RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Een dood en twee gewond na padwoede aanval in JHB

View descriptionShare
 

'n Agt-en-vyftigjarige man in hegtenis geneem na 'n padwoede-voorval in Emmerentia in Johannesburg gister. Die verdagte staan tereg op aanklagte van moord en poging tot moord nadat 'n konfrontasie tussen twee bestuurders op 'n skietery uitgeloop het. 'n Man is dood, terwyl die verdagte en 'n vrou gewond is.  Advokaat Johan Jonck van Arrive Alive sê probeer altyd kalm wees en nie hou humeur verloor as daar 'n probleem op die pad ontstaan nie... 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 653 clip(s)