RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Twee vas na aanranding op rugby skeidsregter

View descriptionShare

Twee mense is in hegtenis geneem in verband met ‘n aanval op 'n 19 jarige rugbyskeidsregter wat tydens n liga-wedstryd in Oudtshoorn deur ondersteuners aangerand is. Die voorval het plaasgevind tydens n tuiswedstryd van die Bridgton Club teen die klub Evergreens. Monitor het by die president van SWD Rugby, Ben Brinkhuis gaan uitvind hoe dit met die fluitjieblaser gaan, wie verantwoordelik is vir sekuriteit by amateurwedstryde en of daar ‘n plan is om soortgelyke voorvalle in die toekoms te verhoed.

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 602 clip(s)