Donald Trump se dreigement van n 100 persent handels tarrief teen Rusland en sy herbesin oor militere ondersteuning aan Oekraïne word onder die loep geneem. Sy algemene benadering to handel kan moontlik ook tot gevolg hê dat Brics vennote selfs nouer met mekaar werk in die toekoms en ook veroorsaak dat lande wat net belangstel in die beginsel van Brics toustaan om saam te werk.
Kommentaar:
Antonie van Nieuwkerk - Professor by die Thabo Mbeki Skool vir Internasionale Betrekkinge aan Unisa.

SA regering oorspeel sy hand sê VF Plus
12:53

Is Action-SA se "ekslusiwiteits ooreenkomste" met raadslede teen demokratiese beginsels?
07:59

Sal jy onderhoudgeld by jou broers of susters eis? Want jy mag…
06:51