Die tonge is los nadat die Nasionale Vervolgingsgesag bevestig het dat die Wet op Onderhoud dit moontlik maak vir mense, wat nie finansieel die mas opkom nie, om onderhoud van hulle wel-af sibbe te eis. Dit is net as daar geen ander uitweg is nie en hulle ouers of kinders nie kan help nie. Ons het op Monitor met Shando Theron van Theron Ingelyf, wat in familereg spesialiseer, gepraat.

Is Action-SA se "ekslusiwiteits ooreenkomste" met raadslede teen demokratiese beginsels?
07:59

Bozell moes ontbied word om die verhouding met die nuwe Ambassadeur te toets
06:33

Die Ad-Hoc kommittee se verslag kan in 'n stoeigeveg ontaard
08:24