Die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Ronald Lamola, sê die VSA se nuwe ambassadeur in Suid-Afrika, Brent Bozell, is ontbied om sy sogenaamde ondiplomatieke uitlatings, te verduidelik. Bozell het gister voor dié verwikkeling, op X teruggekrabbel oor 'n uitlating, wat hy in sy eerste openbare toespraak by 'n konferensie van die sakeblad, Biznews op Hermanus gemaak het. Hy het eergister gesê hy gee nie om wat Suid-Afrikaanse howe oor die "Kill the boer"-lied sê nie, dis haatspraak. Minister Lamola sê intussen dat Bo-Zell se uitlatings, onaanvaarbaar is. 'n Politieke ontleder aan die Universiteit van Pretoria verduidelik hoekom dit nodig was om Bozell in te roep.

Is Action-SA se "ekslusiwiteits ooreenkomste" met raadslede teen demokratiese beginsels?
07:59

Sal jy onderhoudgeld by jou broers of susters eis? Want jy mag…
06:51

Die Ad-Hoc kommittee se verslag kan in 'n stoeigeveg ontaard
08:24