ActionSA is in die nuus oor bewerings van raadslede wat glo aangesê is om 'n lojaliteitsbelofte te onderteken, wat onder meer lui dat indien 'n lid oorloop na 'n ander party óf die party voor die verkiesing verlaat, 'n boete van 200-duisend rand opgelê sal word. Die party se nasionale voorsitter, Michael Beaumont, sê dít is nie heeltemal waar nie. Daar is wel 'n eksklusiwiteits-ooreenkoms met 'n boete van 200-duisend rand wat onderteken moet word. Hy het dit aan Monitor verduidelik.

Sal jy onderhoudgeld by jou broers of susters eis? Want jy mag…
06:51

Bozell moes ontbied word om die verhouding met die nuwe Ambassadeur te toets
06:33

Die Ad-Hoc kommittee se verslag kan in 'n stoeigeveg ontaard
08:24