RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

SA regering oorspeel sy hand sê VF Plus

View descriptionShare

Suid-Afrika het dalk net sy hand oorspeel deur die Amerikaanse ambassadeur, Leo Bozell te ontbied om te verduidelik oor sy "ondiplomatieke uitlatings", onder meer oor hofuitsprake oor die lied "Kill the Boer". Dit is die mening van die Vryheidsfront Plus. Die partyleier, Dr Corne Mulder sê Bozell se boodskap is positief ontvang deur meeste, behalwe die regering. Mulder beklemtoon verder dat dat hierdie diplomatieke botsing gesien moet word as 'n maaksel van die ANC, wat Suid-Afrika se ideologies gedrewe buitelandse beleid gekaap het, en nieteenstaande vele oproepe van die VF Plus, daarmee volhard.Maar wat het Bozelle tydens die gesprek in Hermanus in die Wes-Kaap gese? Hier is 'n kort uittreksel.. 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 598 clip(s)