Die immergewilde komediant en akteur, Solly Philander, is gister in die ouderdom van 65-jaar oorlede. Philander was ewe tuis op die verhoog, die kassie én in die regisseurstoel. Hy het gereeld die lagspiere gekielie en sal onthou word vir sy skerp sin vir humor. Ons het op Monitor met die televisiebedryfskenner, Thinus Ferreira oor Solly se nalatenskap gepraat.

Die Ad-Hoc kommittee se verslag kan in 'n stoeigeveg ontaard
08:24

MTN se "doller-doodstraf" verduidelik
08:17

"WP jou lekker ding!" is binnekort iets van die verlede
07:52