'n Verslag deur die VN se menseregte-kantoor maan dat Israel se blokkade van Gaza ’n situasie skep wat dit onmoontlik maak vir die voortbestaan van Palestyne as 'n groep. Dit terwyl Dondald Trump en sy nuut-gestigte Raad Van Vrede sê Gaza blyk gereed te wees vir die tweede fase van sy vredesplan. Trump en die lande wat hom ondersteun binne sy Raad van Vrede, het 10 miljard doller bewillig vir die heropbou van Gaza. Ons het met professor Anthoni van Nieuwkerk van die Thabo Mbeki Afrika Skool vir Internasionale Aangeleenthede hieroor gepraat.

Die VSA en China is op teenstrydige trajekte as dit kom by hernubare energie
07:53

Springs goudsoekers soek teen die wet 'n fortuin.
07:23

Dit is hoe 1 miljoen Bek-en-Klouseer entstowe versprei sal word.
07:13