Daar is 'n toestroming van goudsoekers na die Gugulethu informele nedersetting in Springs aan die Oos-Rand. Dit volg nadat goud soos in vervloë dae hier ontdek is. ‘n Inwoner het blykbaar ‘n hoenderhok opgeknap toe daar klontjies goud gevind is.... en dit het gelei tot die huidige toestroming. 'n Senior navorser van die Benchmark-stigting, David van Wyk sê die kanse dat daar wel goud is, is skraal, en dat die goudsoekers onwettig besig is om ‘n fortuin te soek.

“Godongwana se verligting by die pomp gaan ons duur te staan kom”
07:18

Die Nuwe regulasies oor Swangerskap op die skoolbanke gee die Pa's steeds kwytskelding.
07:42

Haglike toestande by weermagbasisse onanvaarbaar.
05:19