Terwyl die VSA onder President Donald Trump, beleid oor hernubare energie omkeer, posisioneer China homself as 'n groen supermoondheid, van massiewe sonplase, tot die vervaardiging en verspreiding van miljoene bekostigbare elektriese voertuie. Boonop het China al meer as 66 miljard bome aangeplant, in 'n poging om woestyne teë te werk. Ons het met professor Francois Engelbrecht, direkteur van die Global Change Instituut by Wits gepraat oor hoe die klimaatsbeleid van die twee globale reuse die wereld se doelwitte teen aardverwarming raak.

“Godongwana se verligting by die pomp gaan ons duur te staan kom”
07:18

Die Nuwe regulasies oor Swangerskap op die skoolbanke gee die Pa's steeds kwytskelding.
07:42

Haglike toestande by weermagbasisse onanvaarbaar.
05:19