Een miljoen dosisse entstof teen bek-en-klouseer sal na verwagting Saterdag in die land aankom. Ons het op Monitor met die bestuurshoof van AgriSA, Johan Kotze' gepraat oor presies wat die plan is om hierdie enstowwe versprei te kry, en ook oor of boere hand in die sak moet steek vir die regerings-gedrewe program.

Die VN vrees volksmoord in Gaza, maar Trump sê daar is vrede.
09:25

Die VSA en China is op teenstrydige trajekte as dit kom by hernubare energie
07:53

Springs goudsoekers soek teen die wet 'n fortuin.
07:23