RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Naweekaktueel 14 Maart 2026

View descriptionShare

Terwyl missiele en hommeltuie in die Midde Ooste afgevuur word, gaan mense voort met hulle lewens... en wonder hoe môre daarna sal uitsien... In Naweek Aktueel se weeklikse profielonderhoud, praat Esté de Klerk met Bashar Sharaf van Amman in Jordanië - 'n joernalis en voormalige senior aanbieder vir die BBC in die Midde Ooste en Noord-Afrika-streek sedert 2003, en met Noha Badr van Beiroet in Libanon, 'n trauma-lewensafrigter.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 603 clip(s)