Die naam Helen Zille is sinoniem met dié van 'n politikus met 'n ysere wil, sterk standpunte en iemand wat nie doekies omdraai nie... Maar een ding wat min mense van Helen Zille weet, is dat haar sagtheid vlerke kry in hoe sy omgee vir mense... veral dié die naaste aan haar. In Naweek Aktueel se weeklike profielonderhoud, sê Helen aan Esté de Klerk haar rol as vrou, ma en ouma - dit lê haar die naaste aan die hart.

Naweekaktueel 14 Maart 2026
07:52

Die Persraad stem saam: Akkerland Boerdery is nie onteien nie.
10:24

"Die Weermag se ontplooiing is absolute chaos"
12:10