RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

'n Uitgebreide RNE word binnekort bespreek.

View descriptionShare

Die ANC se sekretaris generaal Fikile Mbalula het dit duidelik gestel dat die party die Regering van Nasionale Eenheid wil uitbrei. Hy sê dit sal eers n besprekings punt vir al die vennote in die RNE wees. Monitor het met die politieke ontleder Piet Croucamp gepraat oor die praktiese voordele van die plan. Hy bespreek ook hoe 'n geskil oor swart ekonomiese bemagtiging binne die RNE 'n uitwerking sal hê op die toekoms pad van Suid Afrika se regering. 

 

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 603 clip(s)