'n Nie-regeringsorganisasie wat by die soektog na vermiste persone betrokke is, Atlantis Search and Rescue, het 'n petisie geloods teen die publikasie van 'n boek oor die verdwyning van die ses-jarige Joshlin Smith. Die boek, "Joshlin Smith - Echoes of a Missing Child", deur Greg Wells-Clifton van die nie-regeringorganisasie, Pay it Forward staan aan die begin van die publikasieproses. Monitor praat met die skrywer en die organisasie agter die petisie.

Naweekaktueel 14 Maart 2026
07:52

Die Persraad stem saam: Akkerland Boerdery is nie onteien nie.
10:24

"Die Weermag se ontplooiing is absolute chaos"
12:10