'n Kombinasie tussen 'n front en 'n intense afsnylaag bring oor die volgende drie dae, bring baie reën en yskoue weer na groot dele van die land, asook sneeu op die berge. Die reen van die afgelope paar dae het ook duisende inwoners van die Noord-Kaap van die samelewing afgesny. Agri-Noordkaap dring ook daarop aan dat ‘n ramp verklaar word as gevolg van skade aan paaie wat oorstroom is. Intussen maak Wes-Kaap Rampbestuur gereed vir groot skade, veral op die Tuinroete waar ‘n Vlak-8 weerwaaskruwing uitgereik is. Vergaderings gaan ook met die provinsie se onderwysdepartement gehou word om te besluit oor die sluiting van skole in die streek. Suid Afrikaners word gemaan om voorsorg te tref voor die ergste van die ongewone weerskynsel ’n impak maak. Ons het breedvoerig hieroor op Monitor gepraat.

Landbou organisasies reageer op Bek en Klouseer plan
11:45

Die Johannesburg Metro het 30 dae oor om hul Krediteure te betaal
06:31

Die DA se eerste stap om 'n einde te bring aan Swart Ekonomiese Bemagtiging
12:44