Hoe het dit onstaan dat 'n vrou se identiteit, na 'n huwelik, aan haar man gekoppel word? Wat gaan die uitwerking van die beslissing deur die Konstitutionele Hof wees om die wet om te keer? Watter keuses het jy as ouer tydens die registrasie van jou kind se naam, as ‘n pa byvoorbeeld die ma se van aangeneem het? Monitor het hierdie vrae aan n familiereg kenner gerig.

Die Persraad stem saam: Akkerland Boerdery is nie onteien nie.
10:24

"Die Weermag se ontplooiing is absolute chaos"
12:10

Dit is hoe die mensdom probeer verhoed dat KI die wêreld verwoes in oorlogtye
11:47