Die Kommunikasiewerkersvakbond en ander vakbonde soos Sapwu en Depacu, sal vanmiddag 'n optog na die minister van kommunikasie en digitale tegnologie, Solly Malatsi, se kantoor in Pretoria hou oor die toekoms van die Poskantoor en sy werknemers. Sakereddingspraktisyns het gesê die staatsbeheerde onderneming is gereed om terug aan die raad en aandeelhouers oorhandig te word, nadat dit sedert Julie 2023 in sakeredding is. Die Poskantoor sal egter 3-komma-8 miljard Rand benodig, en dit is nog onseker waar hy dié geld vandaan sal kry. Die koördineerder van die Kommunikasiewerkersvakbond se nasionale bedingingsraad, Nathen Bowers, sê beslis!

Landbou organisasies reageer op Bek en Klouseer plan
11:45

Die Johannesburg Metro het 30 dae oor om hul Krediteure te betaal
06:31

Die DA se eerste stap om 'n einde te bring aan Swart Ekonomiese Bemagtiging
12:44