Verskeie landbou-organisasies het President Cyril Ramaphosa se onlangse opmerkings in Harare ten sterkste verwerp, waarin hy Zimbabwe se grondvergrype prys. Vrystaat Landbou sê Zimbabwe se sogenaamde grondhervorming het een van Afrika se mees produktiewe landbou-ekonomië in duie laat stort, voedselsekerheid vernietig en miljoene in armoede gelaat.

Naweekaktueel 14 Maart 2026
07:52

Die Persraad stem saam: Akkerland Boerdery is nie onteien nie.
10:24

"Die Weermag se ontplooiing is absolute chaos"
12:10