RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Maak dit onwettig om 'n Bendelid te wees.

View descriptionShare

Terwyl die Misdaadkrisis-koalisie op die Kaapse Vlakte n holistiese multi-sektorale benadering soek teen bendegweld, sê die voormalige polisie-kommisaris van die Wes-Kaap, Dr. Lennit Max, dat 'n verandering in die wetgewing korttermyn sukses tot gevolg kan hê. Die Kaapse Vlakte gaan gebuk onder ‘n dramatiese toename in bende-aktiwiteite wat in ‘n kort rukkie die lewens van 50 mense geeis het. Meer as 330 skietvoorvalle is die afgelope maand alleen aangemeld. Max verduidelik breedvoerig aan Monitor wat verander moet word. 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 598 clip(s)