RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

LANDBOU INDABA -SPEKTRM 21 07.25

View descriptionShare

Die minister van Landbou John Steenhuisen het die Bek en klou-seer indaba, wat in Pretoria gehou word,  geopen deur 'n donker prentjie te skets oor die jongste uitbreking van die siekte onder diere. Steenhuisen sê alhoewel dit nie die eerste keer is wat die siekte in die land uitbreek nie was dit die keer duidelik, dat die regering se sisteme besig is om te faal want dit hou nie by, by die groeienede sektor nie en polities is vertroue in die regering verloor om dit te bestuur. Daar was selfs nie genoeg vaksine beskikbaar nie. Steenhuisen sê die beheer en bestuur van die siekte sal dringend moet verander...

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 603 clip(s)