Studente aan die Universiteit van die Vrystaat se Qwa Qwa-kampus sê hulle is onseker oor wat die toekoms vir hulle inhou terwyl hulle die kampus ontruim. Die universiteit het hulle beveel om die kampus binne 24 uur te verlaat na gewelddadige betogings Maandagaand. Video's het aan die lig gekom van 'n konfrontasie tussen studente en veiligheidspersoneel. Die betogings volg na die besluit deur die universiteit om alle voorlopige registrasies op te skort vir die 2026 akademiese jaar.

Wins uit ‘n Ponzi-skema belegging is nie jou geld nie, dit is 'n opbrengs uit misdaad.
05:22

Dit is hoe die regering ons kan beskerm teen 'n groot brandstofprys-verhoging
08:04

Brandstofpryse gaan knyp midde van die oorlog
04:33