Die vakbond Solidariteit verwerp die regering se voorneme om lede van mediese fondse se belastingkrediete vir die finansiering van die Nasionale Gesondheidsversekering aan te wend. Die Departement van Gesondheid en die Nasionale Tesourie beplan om op hierdie wyse 'n verdere 34-miljard rand vir die NGV te bekom. Theuns du Buisson, 'n ekonomiese navorser van die Solidariteit Navorsingsinstituut se hulle gaan hof toe om dit te verhoed.

Wins uit ‘n Ponzi-skema belegging is nie jou geld nie, dit is 'n opbrengs uit misdaad.
05:22

Dit is hoe die regering ons kan beskerm teen 'n groot brandstofprys-verhoging
08:04

Brandstofpryse gaan knyp midde van die oorlog
04:33