RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

‘Joshlin’ toneelstuk lig wenkrboue oor verval van ons gemeenskappe.

View descriptionShare

Die 2025 Toyota Stellenbosch Woordfees vier sy 25ste bestaansjaar met 'n kragtige teaterprogram, insluitend 'n nuwe drama gebaseer op die verdwyning van Joshlin Smith, wie se ontvoeringsaak steeds opslae maak. Die produksie, getiteld: Joshlin: Meer As 'n Naam, neem tans feesgangers op die emosionele reis van die jong dogtertjie se verdwyning. Die toneelstuk is geskryf deur Herschelle Benjamin en die regie word deur die veteraan, Janice Honeyman behartig. Monitor het met die akteur en musikant, Frazer Barry gepraat wat die klankbaan vir die toneelstuk vervaardig het....

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 591 clip(s)