Ons het hierdie vraag gestel aan die waarnemende adjunk uitvoerende direkteur van ons Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes, Dr. Jackie Weyer. Sy was die eerste wetenskaplike in die wereld om die jongste Hanta virus uitbreking op die plesierboot die MV Hondius te bevestig. Weyer en haar span word nou nog geloof vir die flink werk wat hulle gedoen het om die Wereld Gesondheids Organisasie se benadering tot die jongste uitbreking te vestig. Weyer het breedvoerig daaroor op Monitor gepraat.

Charlene Pretorius is die ergste voorval van geslagsgeweld wat sy nog gesien het, sê aktivis.
06:56

Hoe en hoekom het die DA se benadering tot 'n Staat van Beskulding teen Ramaphosa oor die jare verander?
08:43

Verskaffers wat opgeblaaste pryse van korrektiewe dienste gevra het sal nooit weer met die regering besigheid doen nie.
06:05