RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Charlene Pretorius is die ergste voorval van geslagsgeweld wat sy nog gesien het, sê aktivis. 

View descriptionShare
 

Die volgende bydra kan sensitiewe luisteraars ontstel.


Die Charlene Pretorius-moordverhoor word vandag in die Landdroshof in Pretoria voortgesit en die teenmisdaad-groep, Action Society, sal weer die familie bystaan. In 2023 is petrol oor Pretorius gegooi, waarna haar liggaam aan die brand gesteek is. Die beskuldigde is haar man, Stephan Pretorius. Sy het later in die hospitaal aan haar wonde beswyk. Action SA se nasionale woordvoerder Juanita du Preez het op Monitor uigebrei oor die grusame voorval. 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 687 clip(s)