RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Is dit Aweh of Awê?

View descriptionShare

Daar was onlangs n lighartige debat onder ons spanlede oor hoe mens die woord AWEH spel. Aweh is natuurlik n eg Kaaps Afrkaanse manier om iemand te groet. Van die spanlede hou vol hy word A-W-ê gespel, ander sê dit moet A-W-E-H gespel word. Die debat skep 'n perfekte geleentheid om n opdatering te kry oor die ontwikkeling van die land se eerste Drietalige Woordeboek van Kaaps. 'n projek wat, sedert 2021 onder die vaandel van die Navorsings Sentrum vir Veeltaligheid en Diviersiteit by die Universiteit van die Wes-kaap ontwikkel word. Die woordeboek staan toevalig ook op die drumpel van gedruk te word. Professor Quenten Williams is aan die stuur van die projek en ons praat nou met hom. 

 

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 602 clip(s)