Die DA het in 'n tussen verkiesing in Wyk 28 in Emfuleni in die Vaaldriehoek in Gauteng, die ANC uitgestof. Die DA het in die township wat aan Soweto grens ,32 komma drie ses persent van die stemme op hulle verenig. In 2024 het slegs 19 persent van die kiesers daar vir die DA gestem. Ontleders meen egter dat die uitslag veel meer beteken as net dit wat in daardie wyk gesien word. Die ontleder, skrywer en joernalis, Jan-Jan Joubert sê hierdie uitslag is baie interressant...

Water: Die groot politieke speelbal in die Oos-Kaap
08:06

Nuwe skermtyd reels kom vir skoolkinders
05:45

SAPHRA en Suid-Afrikaanse Apterkersraad waarsku teen verslankings-wonderkuur
10:34