Sommige raadslede in die Nelson Mandelabaai-metroraad ondersteun 'n mosie van die DA vir die aanstelling van 'n onafhanklike paneel om die Metro se voortslepende waterkrisis te ondersoek. Inwoners van Kariega, Motherwell en Gqeberha gaan oor die afgelope paar maande gebuk onder gereelde wateronderbrekings. Ons het op Monitor met die DA se burgemeesterskandidaat vir die Metro, Retief Odendaal, gepraat.

Nuwe skermtyd reels kom vir skoolkinders
05:45

Is die uitslag in Wyk 28 se wyksraadsverkiesing 'n aanduiding van hoe sake sal uitspeel in die plaaslike verkiesings?
07:15

SAPHRA en Suid-Afrikaanse Apterkersraad waarsku teen verslankings-wonderkuur
10:34