Die beheerraad vir gesondheidsprodukte - Saphra en die Suid-Afrikaanse Aptekersraad - het toegeslaan op 'n vervaardiger van gewisgeverlies produkte in Pretoria. Beide agentskappe het aangedui dat hulle pogings gaan verskerp om die produksie en verspreiding van ongeregistreerde GLP-1, stop te sit. Die aktiewe bestandeel segmaglutied is 'n sintetiese weergawe van 'n natuurlike hormoon wat in die liggaam voorkom, wat eetlus beheer. Dit word veral gebruik in die behandeling van vetsug en diabetes. Maar owerhede voel nou dat daar te veel ongereguleerde produkte op die mark is, wat vrylik bekombaar is deur die verbruiker sonder dat hulle die newe effekte daarvan nagevors het. 'n Endokrinoloog en buitengewone professor aan die Universiteit van Pretoria, Professor Tess van der Merwe sê die produk het ernstige newe-effekte wat gemonitor moet word

President dien dokumente in by hof oor Phala-Phala verslag
09:20

Die Menseregtekommissie hou 'n dringende aanlyn-imbizo...
15:16

SA kort 'n nuwe immigrasie beleid sê BOSA
05:11