Die Menseregtekommissie het vandag 'n aanlyn-imbizo byeengeroep, na die toename in betogings teen onwettige buitelanders in die land. Die kommissie sê die voorvalle van intimidasie en geweld teenoor buitelanders tydens hierdie betogings is kommerwekkend. Die MRK se Nasionale kommissarisse, dr. Henk Boshoff sê die regering sal harder moet praat hieroor.

SAPHRA en Suid-Afrikaanse Apterkersraad waarsku teen verslankings-wonderkuur
10:34

President dien dokumente in by hof oor Phala-Phala verslag
09:20

SA kort 'n nuwe immigrasie beleid sê BOSA
05:11