Volgens die leier van die Build One South-Africa-party, of BOSA, Mmusi Maimane, is daar talle tekortkominge om die land se immigrasiekwessies, te takel. Vandag word Afrika-dag herdenk wat juis ten doel het om eenheid en solidariteit op die vasteland te bevorder. Volgens Maimane is Suid-Afrika se huidige immigrasiebeleid en die implimentering daarvan 'n mislukking.

SAPHRA en Suid-Afrikaanse Apterkersraad waarsku teen verslankings-wonderkuur
10:34

President dien dokumente in by hof oor Phala-Phala verslag
09:20

Die Menseregtekommissie hou 'n dringende aanlyn-imbizo...
15:16