Kan Amerika bekostig om n uitgerekte oorlog met Iran te voer? Sekere kenners glo daar is beduidende inligting wat daarop dui dat dit nie volhoubaar is nie. Wat gaan die oorlog ons as verbruiker kos ten opsigte van brandstrofpryse en lang vertragings in die voorsieningsketting. Ons het met die millitere kenner, Professor Abel Esterhuyse gepraat en ook by Chris Hattingh van die sentrum vir risiko ontleding gaan uitvind of Suid- Afrika wel n veilige hawe kan bied aan logistieke maatskappye wat die oorlog wil omseil.

Die Ad-Hoc kommittee se verslag kan in 'n stoeigeveg ontaard
08:24

MTN se "doller-doodstraf" verduidelik
08:17

"WP jou lekker ding!" is binnekort iets van die verlede
07:52