Die voorsitter van die Polisie portefeulje komitee in die parliment Ian Cameron vertel dat hy gedink het sy kollega en vriend is dood, terwyl booswigte die voertuig aangeval het waarin hy en nog twee kollegas gery het. Die stryder teen misdaad in die land sê dit was 'n vreesaanjaende ervaring. Ons praat ook met JP Smith van die Kaapstad Metro oor die vinnige reaksie van die metro om die misdadigers vas te trek na die aanval.

Naweekaktueel 14 Maart 2026
07:52

Die Persraad stem saam: Akkerland Boerdery is nie onteien nie.
10:24

"Die Weermag se ontplooiing is absolute chaos"
12:10