Die prys van Brent ru-olie het skokgolwe regoor die wêreld veroorsaak toe die markte in Asië vanoggend heropen het. Oornag het 'n vat vir 114 dollar verhandel. Die prys het oornag 'n hoogtepunt van oor die 126 dollar per vat bereik, en ry steeds wipplank.Wat is die hoof dryfveer van die onbestendigheid? Ons het 'n samevatting van al die wêreldnuus gedoen op Monitor, maar ook die Efficient-groep se hoofekonoom, Dawie Roodt hieroor gepols.

Landbou organisasies reageer op Bek en Klouseer plan
11:45

Die Johannesburg Metro het 30 dae oor om hul Krediteure te betaal
06:31

Die DA se eerste stap om 'n einde te bring aan Swart Ekonomiese Bemagtiging
12:44