Die Kaap loop deur onder 'n hittegolf. Daarteenoor dra mense in Gauteng winters klere weens die koue wat aangewaai gekom het op 'n wind soortgelyk aan die wat gewoonlik in Augustus waai. Die wind het ook 'n slegte reuk saamgebring. Uit Kwa Zulu Natal is daar berigte dat daar golwe soos hoog as 9 meter was in Richardsbaai se omgewing. Wat gaan dan met die weer aan? Ons praat nou met die weerkundige en buitengewone Professor aan die Universiteit van Pretoria, Hannes Rautenbach...

Wins uit ‘n Ponzi-skema belegging is nie jou geld nie, dit is 'n opbrengs uit misdaad.
05:22

Dit is hoe die regering ons kan beskerm teen 'n groot brandstofprys-verhoging
08:04

Brandstofpryse gaan knyp midde van die oorlog
04:33