Daar is elke jaar n totaal van elf-duisend kindersterftes in Suid Afrika weens honger of erge wanvoeding. Monitor vra hoe dit moontlik is in n land wat jaarliks n oorproduksie van kos ervaar. Die aktivis Mark Heywood bied n paar antwoorde.

Die Persraad stem saam: Akkerland Boerdery is nie onteien nie.
10:24

"Die Weermag se ontplooiing is absolute chaos"
12:10

Dit is hoe die mensdom probeer verhoed dat KI die wêreld verwoes in oorlogtye
11:47