Die Afrikaanse Taalraad het deur middel van sy jongste navorsing bevind dat daar ‘n afname is in die gebruik van Afrikaans, veral onder jongmense. Hierdie tendens word gesien in onderrig, in die sakewêrel en selfs in die geloofsektor. Die uitvoerende hoof van die Afrikaanse Taalraad, Dr Condrad Steenkamp, waarsku dat pogings aangewend moet word om hierdie tendens teen te werk.

SA regering oorspeel sy hand sê VF Plus
12:53

Is Action-SA se "ekslusiwiteits ooreenkomste" met raadslede teen demokratiese beginsels?
07:59

Sal jy onderhoudgeld by jou broers of susters eis? Want jy mag…
06:51