'n Video van 'n luiperd, wat in die strate van die Wes-Kaapse dorp, Pniel ronddwaal, het paniek in die dorp gesaai. Dit blyk egter dit was 'n vervalste video wat deur kunsmatige intelligensie geskep is. Mense sê dit beklemtoon net weer hoe gevaarlik KI werklik kan wees. Ons het op Monitor hieroor met die Operasionele Koördineerder van Cyber-Antix, Wilma Nel gepraat. Sy deel haar wenke vir toepassings wat kan help om fop-videos en foto’s van die ware Jakob te onderskei.

Naweekaktueel 14 Maart 2026
07:52

Die Persraad stem saam: Akkerland Boerdery is nie onteien nie.
10:24

"Die Weermag se ontplooiing is absolute chaos"
12:10