RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Hoe lewe 'n mens sonder 'n ID-Dokument in jou eie land?

View descriptionShare

Primrose Modisane, 'n Suid-Afrikaanse burger, was jare lank "staatloos" in haar eie land. 'n Persoon wat as staatloos beskou word, is 'n vreemdeling oral en nerens 'n burger nie, aldus Lawyers for Human Rights, wat Modisane in 'n uitgerekte hofstryd bygestaan het. Die Pretoriase Hooggeregshof het in April vanjaar die Departement van Binnelandse Sake beveel om binne 30 dae 'n identiteitsdokument en geboortesertifikaat aan haar uit te reik. Maar dis eers Dinsdag gedoen nadat Lawyers For Human Rights en oud-regter Johann Kriegler 'n mediakonferensie daaroor gereël het.  

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 604 clip(s)