In ‘n reeks gesprekke met burgemeesterskandidate voor die plaaslike regerings verkiesings in November, het ons op Monitor met Cilliers Brink, die DA se kandidaat vir ons hoofstad gepraat. Brink wat voorheen deur middel van ‘n mosie van wantroue deur die ANC uit die kussings gelig is, sê daar heers groot finansiële onbestendigheid in die Tshwane Metro sedert Action SA die leisels oorgeneem het. Sy groot plan is om korrupsie hok te slaan en in ons gesprek verduidelik hy watter ingrypings nodig is.

Landbou organisasies reageer op Bek en Klouseer plan
11:45

Die Johannesburg Metro het 30 dae oor om hul Krediteure te betaal
06:31

Die DA se eerste stap om 'n einde te bring aan Swart Ekonomiese Bemagtiging
12:44