Die deurwinterde politikus en voorsitter van die DA se Federale Raad, Helen Zille, het die spreekwoordelike knuppel in die hoenderhok gegooi. Dit omdat sy bevestig het dat sy dit oorweeg om haar verkiesbaar te stel vir die posisie van die burgemeester van die Johannesburg Metro. Dit is allesbehalwe 'n uitgemaakte saak sê Zille

SA regering oorspeel sy hand sê VF Plus
12:53

Is Action-SA se "ekslusiwiteits ooreenkomste" met raadslede teen demokratiese beginsels?
07:59

Sal jy onderhoudgeld by jou broers of susters eis? Want jy mag…
06:51