RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

HELEN ZILLE oor JHB Metro Burgermeesterskap

View descriptionShare

Die Nasionale Vervolgingsgesag sal môre die geregtelike ondersoek na die dood van die anti-apartheidsaktivis, Steve Biko, amptelik heropen. Die 30-jarige stigter van die Swartbewussynsbeweging is op 12 September 1977 in polisie-aanhouding oorlede. Niemand is destyds vir Biko se dood vervolg nie. Die senior DA-lid, Helen Zille, het destyds oor sy dood berig toe sy as verslaggewer by die Rand Daily Mail werksaam was, en sy sluit nou by ons aan. 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 602 clip(s)