Hamas het die laaste 20 oorlewende gyselaars gister vrygelaat terwyl Israel byna 2000 aangehoudenes en gevangenes en die oorskot van 4 gyselaars aan die Palestyne oorhanding het. Dit merk fase een van die 20-punt plan vir vrede. Die politieke ontleder Piet Croucamp verduidelik hoekom ons versigtig te werke moet gaan in die onderskeid en beskrwying tussen gyselaars en gevangenes maar ook wat nou voorlê vir fase 2 van die vredesplan. Wat presies word nou verwag van Hamas magte in Gasa en hoe sal daar te werke gegaan word met die meer as 800 duisend Palestyne wat deur Israel se aanvalle ontheem is?

Wins uit ‘n Ponzi-skema belegging is nie jou geld nie, dit is 'n opbrengs uit misdaad.
05:22

Dit is hoe die regering ons kan beskerm teen 'n groot brandstofprys-verhoging
08:04

Brandstofpryse gaan knyp midde van die oorlog
04:33