RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

FW De Klerk Stigting wil hê SA'ers moet stemme dik maak Trump

View descriptionShare
 

Die F.W. de Klerk-stigting sê by monde van sy uitvoerende direkteur, Christo van der Rheede, dat die tyd ryp is vir burgers om saam te staan en die uitsprake van die Amerikaanse president, Donald Trump oor Suid-Afrika, te verwerp. Trump het Vrydag op sy sosiale platform aangekondig dat sy land nie die G 20-beraad sal bywoon nie, omdat Afrikaners kwansuis onderdruk en onder beleg is. Ons praat nou met Van Der Rheede

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 678 clip(s)