RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Episode 2 van ons spesiale ondersoek na vis-stropery in KZN ...

View descriptionShare

Die KwaZulu-Natalse Kusdorp, Sodwana, is bekend vir diepsee vis en duik. Maar die inkomstebronne van die plaaslike inwoners is onder druk, weens onwettige visstropery in die mariene bewaria. Die gebrek aan patrolering en wetstoepassing deur owerhede in die gebied, dra ook by tot die bekommernis van gemeenskappe oor die voortbestaan van die Isimangaliso Unesco Park. Hierdie klagtes volg kort op die hakke van viskraal eienaars in die Kosibaai omgewing. Inwoners daar kla ook oor visstropery in die mond, wat die visbevolkings daar bedreig en die koraalriwwe heeltemal verwoes. Suzanne Paxton, Lizrette Labuschagne en Janis de Villiers het gaan ondersoek instel... 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 602 clip(s)