Die Premier van die Wes-Kaap, Alan Winde en sy provinsiale minister van polisietoesig en gemeenskapsveiligheid, Anroux Marais vergader vandag met die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia. Die samesprekings vind plaas teen die agtergrond van 'n opvlamming van bendegeweld op die Kaapse Vlakte. Ons praat ook met die gemeenskaps-polisieringsforum in Kraaifontein waar die gemeenskap gebuk gaan onder ‘n kommerwekkende toename in moorde.

SA regering oorspeel sy hand sê VF Plus
12:53

Is Action-SA se "ekslusiwiteits ooreenkomste" met raadslede teen demokratiese beginsels?
07:59

Sal jy onderhoudgeld by jou broers of susters eis? Want jy mag…
06:51