Die Thabazimbi-landdroshof het borgtog toegestaan aan ’n 43-jarige man wie se 11-jarige seun 'n plaaswerker met sy Pa se vuurwapen, noodlottig gewond het. Die Pa is in hegtenis geneem op ‘n klag van nalatigheid in die hantering van ‘n vuurwapen, terwyl die kind ‘n asseseringsproses ondergaan. Die kind het na bewering tarentale met sy pa se vuurwapen gejag ten tyde van die voorval. Monitor het met die strafregkenner, senior advokaat Francois Bothes gepraat oor wat ons wetgewing vereis van vuurwapeneienaars in so 'n geval, en wat die hofsaak inhou vir die minderjarige.

Wins uit ‘n Ponzi-skema belegging is nie jou geld nie, dit is 'n opbrengs uit misdaad.
05:22

Dit is hoe die regering ons kan beskerm teen 'n groot brandstofprys-verhoging
08:04

Brandstofpryse gaan knyp midde van die oorlog
04:33